De Vette Mossel Grootbrak
Place Category: Wedding Venues and Western Cape
-
Ons Strand Seekos-Restaurant is die perfekte strand trou venue, waar liefde, romanse, pret en drome saamkom om ‘n pragtige realiteit te word. By De Vette Mossel waarborg ons jou ‘n unieke strand-see omgewing teen onverbeterlike pryse. Kom hou kaalvoet troue op ons strand waar ‘n onvergeetlike seekos-buffet bedien word.
Hoekom De Vette Mossel:
-
Met minstens 300 sonskyndae ‘n jaar, amptelik die beste weer in Afrika.
-
Onverbeterlike foto-geleenthede.
-
Perfekte uitsig op die see en gebruik van afgesonderde strand.
-
Waarskynlik die heel beste venue vir strandtroues in SA;
-
Voortreflike menu @ onverbeterlike pryse;
-
Trou op die strand self of op ons troudek – was ons nader aan die strand, het die branders jou natgespat!
-
-
-