Thali Thali Game Lodge
Place Category: Wedding Venues and Western Cape
-
Kom en geniet ‘n wegbreek troue in die bos, net ‘n klipgooi van Langebaan se pragtige blou lagoon. Ons verskaf die volle pakket van venue, koördinering, spyseniering, dekor en akkommodasie.Ons venue kan 80 gaste akkommodeer, en die seremonie vind plaas in die tuin. Ons veldwagters sal bystaanvirasemrowendefoto’s in die veld terwyl julle gaste op die dek ‘n glasie klinken die sonsondergang geniet. OnsThali Thali chefs is beroemd vir hulle geurige en pragtige disse. Van Boerekos, tot moderne spyse –alles wat jul hart begeer. Ons het ‘n passie vir blomme en alles fraai, en ons sal hierdie sagter deel van die funksie enige tyd hanteer. Ons spesialiteit is hartsherinneringe… moenie hierop uitmis nie.
-
-